Modulekode | BOK 480 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Module 1: Genitale toestande Module 2: Urienwegsiektes 'n Studie van die siektes van die urienweg en die geslagstelsel in mans en in vroue. Teoretiese en praktiese onderrig word gebruik om basiese wetenskap en kliniese geneeskunde te integreer. Belangrike kliniese vaardighede moet bemeester word. |
Modulekrediete | 62.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 381,GNK 383,BOK 380,GNK 386,GPS 380,BOK 382,SMO 380,SMO 311,SMO 382 |
Kontaktyd | 12 lesings per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Obstetrie Ginekologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App